4 vark tjops
Sout/peper
Bietjie olie om in te bak
Vars kruie:
Roosmaryn
Oreganum
Sage
Tiemie
Sous:
4 e asyn
6 e soya sous
2 e worcestershire sous
3 t suiker
Verhit olie in pan
Bak tjops, draai om, sout/peper en bak verder tot so te sê gaar
Sit vars kruie by en braai verder
Voeg sous by en braai tot lekker bruin
BRON- Marie Dumas Jennings (eie resep)