
LEMOENSLAAI ALA WILMA
1 houertjie klein gemengde slaaiblaartjies
¼ koppie ertjies, geblanseer
¼ koppie piepklein worteltjies, geskil en halfgaar/nog crispy gekook
2 lekker groot lemoene geskil, in sigmente gebreek en elke sigment in 3 gesny
¼ koppie grof gekapte ongesoute grondbone
Meng alles saam en bedien met slaaisous van jou keuse.
BRON- Wilma Josey Venter






