

Klits botter en suiker goed dan eiers.
Gooi stroop en gemmer by dan koeksoda, aangemaak met 2 e melk.
Sif dan meel by en meng goed.
Maak balletjies en druk plat in pan. (Moenie uitrol nie.)
Bak 20 minute in matige oond (180°C) tot ligbruin.
You cannot copy content of this page
Hierdie is van die beste gemmerkoekieresepte wat ek nog probeer het. Baie dankie 🙂