LIEZEL SE GNOCCHI
Dit is 1 kg mash op 500 g koekmeel en 2 eiers. Meng goed saam tot ‘n deeg.
Ek het minder en minder gemaak later het ons die een eier in die helfte gebreek!! En dan rol jy ‘n wurmpie, dan sny jy 2cm stukkies en druk saam met jou duim en wysvinger.
Plaas in kookwater en kook tot hulle op kom. Haal uit en braai bietjie in olie
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.