PORTUGESE SLAAI
blaarslaai, gaar aartappels, tamaties, gekookte eiers en tuna, in twee lae gepak, maar net onder die slaai blare, en as jy wil heel bo feta en olywe
geen slaaisous, soos ek die lae pak sout en peper ek net, en dat gooi ek die tuna sous oor. Jy kan ook biejie exra virgin olive oil (verskoon die engels tussin in) oorgooi, net soos jou smaak is,
Johan En Christelle Riekert








