My eerste “Thanksgiving”! Baie dankie aan almal wat gehelp het met raad!!! Nog nooit het ek ‘n voël so bestudeer soos die een nie!!! Op die einde het ek uit ‘n paar resepte my eie gemaak!!
250 gr margarien
sout en peper
sap en skil van 1 suurlemoen
huisie knoffel
handvol pietersielie
olyf olie
Meng alles saam en maak dan die vel los by die borsgedeelte van kalkoen en druk die daarin. Sit suurlemoen en ui binne in. Vryf olyfolie buite om. Pak repies spek oor bors.
Plaas 1 Liter kookwater onder in oondpan, sit ‘n grid of iets in pan dat kalkoen nie op bodem le nie. Draai toe met foelie blink kant na binne en bak dan 15 min vir elke 500gr. Wanneer gaar, maak foelie oop en verwyder spek en bedruip met olyfolie tot mooi bruin!!
Dit was heerlik en glad nie droog nie!!!

BRON: Thea Vd Merwe Schutte
Geskuif