
SAGTE BRAAIVLEIS
Plaas die volgende bestanddele onderin ‘n braaivleisbak:
1 gekapte ui
1 teelepel fyn, vars knoffel
Bietjie coke of bier
Skep die gaar braaivleis bo-op die mengsel. Dit sal keer dat die vleis uitdroog.
You cannot copy content of this page