SAGTE BRAAIVLEIS

2013-12-29-sagtebraaivleis
SAGTE BRAAIVLEIS

Plaas die volgende bestanddele onderin ‘n braaivleisbak:

1 gekapte ui
1 teelepel fyn, vars knoffel
Bietjie coke of bier

Skep die gaar braaivleis bo-op die mengsel. Dit sal keer dat die vleis uitdroog.