KONDENSMELK VLA
150 ml vla poeier en bietjie koue water om aan te maak.
1 liter (4 koppies) kookwater
1 blik (397 g) kondensmelk
5 ml (1 teelepel) vanilla geursel
Maak die vlapoeier aan mey bietjie kouewater aan tot ‘n gladde paste. Giet die kookwater oor en meng goed. Voeg die kondensmelk by en meng tot vla verdik! Voeg vanilla by. Nie nodig om te kook nie en proe soos ultramel vla!!
Indien verkies kan jy die vla mengsel bietjie in die mikrogolf kook. – Lorett Brittnell
Janie Janse van Rensburg
Ek maak myne wel met net 750 ml kookwater dan is hy lekker dik. wat ek wel geleer het is soos volg . die kookwater moet nie vir ‘n minuut staan nie . as die ketel afsit moet jy regstaan en watergooi en dan moet jy die kookwater en vlapoeier roer met wiskik tot hy dik word en dan eers kondensmelk en vanila bygooi ..
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.