KONDENSMELK VLA


KONDENSMELK VLA
150 ml vla poeier en bietjie koue water om aan te maak.
1 liter (4 koppies) kookwater
1 blik (397 g) kondensmelk
5 ml (1 teelepel) vanilla geursel
Maak die vlapoeier aan mey bietjie kouewater aan tot ‘n gladde paste. Giet die kookwater oor en meng goed. Voeg die kondensmelk by en meng tot vla verdik! Voeg vanilla by. Nie nodig om te kook nie en proe soos ultramel vla!!

Indien verkies kan jy die vla mengsel bietjie in die mikrogolf kook. – Lorett Brittnell

Resep: Marlene Pretorius