Woolies Chow Mein Stirfry Mix
Woolies Chow Mein Sous of Enige ander stir fry sous.
Repies vleis. ( Myne wag so 240g vir 2 mense)
Steak & Chops Spice
Jimmy Sous
Soya Sous
Heuning
Sesame Seeds
Braai vleis in klein bietjie olyf olie, Gooi Steak & Chops spice oor. Braai tot gaar. Meng bietjie Soya, Heuning en Jimmy sous. Braai vleis in sous. Dit moet nie te souserig wees nie. haal van plaat af en Gooi Sesame seeds oor en Meng. Braai groente vir 6 min in ‘n klein bietjie olie, kan klein bietjie water byvoeg sodat groente klam bly. Gooi Stirfry sous by groente en Meng. Maak noodles warm in mikrogolf. Skep op en geniet!
Die sous se Bestandele het ek nie afgemeet nie, maar as ek moet skat was dit so 60 ml Jimmy Sous, 30 ml Soya en n Teelepel Heuning. Jy kan dit meer maak na smaak. Vinnige en lekker aandete
BRON- Marcel Botha