Beskuitjiekors (tennis/eat some more gemeng met gesmelte botter)
Maak beskuitjie kors en druk in pan. Sit in yskas, tot nodig
Meng in voedselverwerker: mango, roomkaas en suiker.
Meng gelatine met koue water. Laat staan tot sponserig. Plaas in mikrogolf vir ‘n paar sekondes.
Voeg gelatine, room by mengsel.
Skep in die kors.
Verkoel in yskas oornag.
Versier met vrugte en room
Resep en foto: Maria Liebenberg