

BROCCOLI MET KAASSOUS
1 pak broccoli
500 ml Of meer witsous
Gerasperde cheddar en mozarella kaas vir bo op
Kook die broccoli tot sag in water met bietjie sout.
Maak ‘n witsous volgens resep hier onder, skep groente in ‘n bak en skep die witsous oor, bedek dan die sous met kaas en bak op 200ºC tot die kaas goudbruin is
Verdubbel hierdie resep vir die witsous in hierdie resep, hang af hoeveel broccoli jy gebruik.
https://www.foodloversrecipes.com/2015/01/mikrogolf-witsous/#more-76961
Ressep en foto: Micaela van der Merwe






