

MIKROGOLF WITSOUS
Probeer die witsous en jy sal dit altyd weer maak
250 ml melk
30 ml koekmeel
25 ml margarien of botter
1 ml sout en ‘n knypie peper
Gooi al die bestanddele in ‘n mikrogolf bak (750 ml bak) moenie roer nie.
Roer goed eers na eerste minuut en daarna goed elke minuut (4 minute in totaal) sonder deksel by 100 persent krag.
Resep: Ina Stumke







GESKUIF
Anadine Natlazo: Baie dankie het dit no probeer en dit het perfect ytgekom