

VINNIGE VEGETARIESE KERRIE
3 knoffel huisies
‘n groot knob ginger
3 uie
Ek het ‘n goeie “leaf masala” gebruik met lekker byt.
Braai uie, knoffel en vars gemmer en masala.
Braai groterige stukke seldery en groterige stukke wortel en blokke butternut daardeur.
Deglaze pan met blik “chopped” tamaties.
Voeg vars hoenderstock (ek het toevallig oorgehad van gisteraand – blokkie opgelos in water sal ook werk).
Laat sous goed deurkook.
Voeg res van groente by wat vinnig kan gaarkook.
(blomkool en borlotti beans, moenie blomkook oorkook nie anders raak dit bitter)
Ek roer heel aan einde spring onions en coriander deur.
Ek het toevallig gaar aartappel ook aan einde bygesit.
Ek sit effe meer in en sny groente groter vir tekstuur om juis die vleis te vervang en te verhoed dat dit voel ‘n mens eet sop! ENJOY!!
BRON: Laura-Jean van Aardt-van Zyl






