Hierdie slaai noem ek Braaislaai en is heerlik, hou baie lank.
1 kg Hawaiin stir fry Mix
1 koppie suiker – 1 cup sugar
1 koppie asyn – 1 cup vinegar
1 teelepel sout – 1 teaspoon salt
1 teelepel borrie – 1 teaspoon turmeric
1 teelepel kerrie – 1 teaspoon curry powder medium
Put all ingredients in a pot as well as the frozen Hawaiian stir fry mix.
When it starts to bubble, throw in 1 heaped spoon of Maizena which you have mixed to a paste with 2 tablespoons cold water into the mix and just let cook through for a minute. Put the stove off and bottle hot into glass bottles. Let cool down and keep in fridge. Wonderful with steak or meatballs or chicken or basically everything!
Gooi alles in pot en laat opkook.
As begin kook, gooi 2 teelepels Maizena wat met 2 eetlepels water aangemaakis, in.
Laat weer opkook en skakel plaat dan af.
Bottel, eet en geniet!
Resep: Heather Strumpher
Nota: Jy gebruik net 1 koppie suiker op 1 kg Hawain stir fry, die een met die pynappel in, het al met die ander probeer, maar ek koop altyd die pers pak, weet nie of ek die “brand ” naam mag sê nie, julle moet ook nie die slaai laat kook en kook nie, as jy klaar die maizena ingegooi het en hy begin kook, haal dadelik van stoof af en bottel warm in gesteriliseerde flesse of laat afkoel en sit in yskas, altyd plastiek oor slaaibak, want anders kom al die yskas se geure in die slaai of andersom.
Foto: Rista Grobbelaar










geskuif