Meng alles goed saam, plaas die deeg in ‘n broodpannetjie, sprinkel gerasperde kaas oor en bak by 180 ºC vir ongeveer 1 uur.
Variasies:
Gebruik sampioenesop en sny vars sampioene by.
Mens kan regtig enige iets insit soos biltong, soetrissies, rissie, of net waarvoor jy lus het.
Resep: Rina Kleinhans
Foto: Mandy van Wyk








