BIER- EN SOPBROODJIES

bierbroodjiestested

BIER- EN SOPBROODJIES
1 pakkie bruismeel
1 pakkie bruin uiesoppoeier of sop van jou keuse
1 blikkie bier/karringemelk/melk of water  ongeveer 330ml

Meng alles goed saam, plaas die deeg in ‘n broodpannetjie,  sprinkel gerasperde kaas oor en bak by 180 ºC vir ongeveer 1 uur.

Variasies:
Gebruik sampioenesop en sny vars sampioene by.
Mens kan regtig enige iets insit soos biltong, soetrissies, rissie, of net waarvoor jy lus het.

Resep:  Rina Kleinhans
Foto: Mandy van Wyk