KAMPVUUR POEDING HORINKIES
Vul ‘n roomys horinkie met allerhande lekker bederfies, piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter, karamel stroop. Die keuse is eindloos, draai toe in foelie. Sit op rooster oor matige hitte vir 10 min.
Vingeraflek lekker..!!
Geplaas deur Marlene Mouton Carstens







