(Ek het myne net ‘n ruk laat staan om af te koel, want die bak was warm. Ek het in plaas van die sampioene en tamatie en uiesmoor, bietjie kaas en uie in die deeg in geknie, voor ek dit vir die 1 uur en 30 min in die prutpot gesit het. Toe het ek tamatie baie fyn ge”chop” en kouevleis in baie klein stukkies gesny en saam met die tamatie en nog kaas bo-oor gestrooi na die 1 uur en 30 min verby is en jy die ander goed moet oor sit vir die volgende 1 uur.)
Resep: PETRU PIETERSEN
Foto: Benhet Nieuwenhuis
Foto van gewone brood deur Hanlie Henning: Niks bo-op gegooi nie, net so gebak.