Skep in ‘n ringkoekpan wat met Spray and Cook gespuit is. Bak 12 minute, Med High (70%).
Versiersuiker:
160 ml maaskaas
60 ml margarien
500 ml versiersuiker
5 ml vanilla geursel
Klits bogenoemde goed en skep oor koek wanneer dit afgekoel is.
Resep en foto: Veronica Roux – Hi julle, ek’t hierdie resep by ‘n vriendin gekry. Dis baie lekker!!








