GROENKERRIE MET HOENDER
GROENKERRIE MET HOENDER Ek het aanvanklik gedink ek gaan ‘n brandblusser vir hierdie een nodig hê, maar na die visolie het alles bedaar… die wat dapperder as ek is, kan gerus meer groenkerriepasta byvoeg. 1 blikkie kokosneutroom 2 eetlepels groenkerrie pasta, kan meer of minder gemaak word ± 800 g hoenderfilette (ek het ‘n groot

