

JEANETTE SE HASSLEBACK CHEESE CHICKEN BREASTS
Sommer net rou hoenderborsie kepe ingesny.
Spinasie in die pan in botter gebraai en toe sweet chilli cream cheese ingeroer.
Dit in die kepies ingeskep en mozzarella oor gerasper.
Bietjepaprika gestrooi en in die oond gebak
Resep en foto: Jeanette Lombaard






