GEPIEKELDE CHILLI
GEPIEKELDE CHILLI BESTANDDELE 1 liter strooi suiker (ek gebruik sommer gewone wit suiker) – jy kan verminder na 750 ml, maar nie minder nie, dit help met preservering. 3 liter wit asyn Roer saam tot suiker opgelos is, voeg die volgende by en kook vir 10 minute sodat die geure kan ontwikkel – 40 ml

