CHILLI SOUSIE
300 g chillies
2 groot uie
12 tamaties
1 rooi soet rissie
8 knoffel huisies
Sny alles fyn op.
2 koppies water
2 koppies suiker
1 teelepel sout
3 koppies asyn
2 teelepel paprika
Kook alles saam tot sag.
Maak dik met maizena wat in bietjie water gemeng is.
Bottel warm, hou goed op die rak.
En enjoy – dit vrek lekker saam enige vleis.
SOURCE/PHOTO: Sarie Meintjes








