GIDEON SE BRAAIHOENDER EN RYS KRAPJALE
GIDEON SE BRAAIHOENDER EN RYS KRAPJALE Oorskiet rys Oorskiet gebraaide hoender in stukkies gekerf Gekerfde rooikool Fyn gekerfde rooi ui Gekerfde groen soetrissie Sweetchillie sous Bietjie chillie flakes Bietjie sout en peper En meng als saam Ek het natuurlik by my bord vol kos nog twee eetlepels mayonnaise ingeroer Bron en foto: Gideon Louw

