TAMATIE CHILLI KONFYT
TAMATIE CHILLI KONFYT So lyk my klein tamatietjies wat ek gister geoes het se jem ! 2 kg klein tamatietjies gehalveer (baie kleintjies heel gelos) 1 kg suiker 2 gerasperde granny smith appels wat geskil is 1 groterige stuk gekerfde vars gemmer 1 teelepel sout 1 suurlemoen se sap 6 gesnipperde chillies (rooi)

