En dit is hoe vanaand se Nacho’s lyk #heerlik!!!!
Resep…. He he dis bietjie van als en van hierdie idee en daardie idee maar sal se wat ek gedoen het.
Hierdie is genoeg vir 3 lekker groot porsies.
500g Hoender Filette (in blokkies gesny)
Blikkie Tamatie & Uie Sous
Doritos Cheese Chippie
Cheddar Kaas
Gouda Kaas
Mozarella Kaas
500ml Gewone Yoghurt
200ml Mayo Continue reading











