MAALVLEIS NACHOS
Braai uie en rooi pepper
Voeg maalvleis by en braai.
Voeg by keuse groente – ertjies, chickpeas, cannellini bone en speserye.
Braai als tot gaar.
Rangskik nachos in bord gooi lekker sousie soos chunky chilli bo oor.
Skep maalvleis bo op met nog bietjie sous bo oor en daarby n skeppie agurkie dip of griekse yoghurt
Vinnig en heerlik
Foto en resep: Brunhilda Venter








