HEUNING GEROOSTERDE VARKBOUD
1.5 kg varkboud
60 ml rosyne
30 ml roosmarynblare
vars gemaalde swartpeper na smaak
125 ml heuning
sout na smaak
410 g(1 blik) heel tamaties
180 ml appelwyn of ligte witwyn Continue reading→
Category Archives: Kersfees Resepte/ Christmas Recipes
KERSHAM

KERSHAM
Kersham word uit die agterboud of skouer van die vark gesny en dan gepekel en gerook.
Die ham kan gekook, gebak of oor die kole gaargemaak word.
GEKOOK:
Bedek die ham met water en bring tot kookpunt. Prut vir 30 minute per 500 g of totdat vleisvesel maklik afgetrek kan word. Laat effens afkoel en verwyder die swoerd. Plaas die ham terug in die vloeistof en laat afkoel. Sny diamantpatrone in die vet. Verglans.
IN DIE OOND: Continue reading


