

EENVOUDIGE KAPOKAARTAPPEL PIZZA
± 10 medium aartappels
1 ½ – 2 koppies bruismeel
5 ml sout
50 ml melk
3 – 4 groot eiers
uie
soetrissie
wors
Maak kapokaartappels soos jy gewoontlik sou doen. (Ek het so ± 10 medium aartappels gebruik)
Ek het dit nie heeltemal fyn gemaak, omdat ek effe skurwer textuur verlang het.
Skep die aartappels in ‘n mengbak en sif die bruismeel en sout by.
Meng dit goed deur. (ek het so bietjie die hande gebruik, soos as jy brooddeeg sou maak) Continue reading

