
SALPETER TABEL
tabel vir vinnige verwysing
basiese resep:
25 kg vleis
500 gr – 1 kg sout
opsionele byvoegings, op 25 kg vleis. 180 gr Bruinsuiker
20 gr salpeter
20 gr koeksoda
12.5 ml peper
Speserye (Kies net 1 om saam met peper te gebruik)::
100 gr anys
80 -160 gr koljander
5 ml wonderpeper
12,5 ml knoffelsout.
Vir die wat wonder oor die funksie van Koeksoda.
Dit help voorkom dat die vleis muf.
Resep: Anna Venter






