

TUISGEMAAKTE AARBEI EN JOGURT ROOMYS
Tuisgemaakte as jy moet weet.
1 blikkie kondensmelk
1 koppie effens styf geklopte room
1 liter aarbei jogurt
Meng alles saam en vries.
Klits elke uur vir 3 ure.
Wanneer geset is, haal altyd so 10 min voor bediening uit vrieskas en bedien.
Nota aan myself: My skaal het nadese geen staanplek in my lewe nie.
Foto: Roni Van Der Walt
Vriendin van my se resep.






