

SPAGHETTI BOLOGNAISE MET VOLSTRUIS EN KOOL NOEDELS
Foto: Chireen Buitendag
FOOD LOVERS RECIPES
Bolognaise:
250 g volstruis maalvleis
250 g volstruis prime steak
1 ui
½ green pepper
sampioene
knoffel
½ koppie basilie blare
1 blikkie tamatie met uie en chilli
1 blikke tamatie pasta
sout, peper, gemengde kruie, paprika, na smaak
klapper olie
Braai ui, green pepper en knoffel tot sag.
Sit die vleis by saam speserye en braai tot bruin.
Voeg die tamatie en tamatie pasta by saam met die basilie blare en prut vir 45 minute.
Kool noodles:
¼ kool in fyn repies gesny.
Kook in bietjie sout water tot sag.
Giet water af en sit 2 eetlepels botter, sout en peper by.







geskuif