

SUE SE PIESANGBROOD
3-6 ryp piesangs
1/3 gesmelte botter
1 teelepel koeksoda
½ koppie suiker
1 eier
1 teelepel vanilla geursel
1 ½ koppies koekmeel
Klits alles saam tot goed gemeng.
Bak vir 1 uur teen 160 ºC, toets vir gaarheid, mag dalk langer bak.
Foto en resep: Sue Pretorius






