

SKULPIE SLAAI
1 pak skulpie noedels gaar gekook en gedreineer
Kook volgende vir 10 minute saam:
250 ml wit asyn
250 ml suiker
250 ml appelkooskonfyt
2 gekapte groenpepers
500 g gekapte uie
sout/peper na smaak
1 blikkie Italian Style Tomatoes
1 blikkie Mexican style Tamatoes
1 blikkie Tamatie en Uie smoor
Voeg 100 ml mayonnaise by na die kook proses. Die mayonnaise kan by die gaar noedels gevoeg word. Bottel in warm gesterliseerde flesse.
Resep en foto: Retha Myburgh






