

MOSTERDSOUS
250 ml suiker (1 koppie)
3 eiers
100 ml witasyn
50 ml droë mosterd, gesif
knippie sout
Gooi bestanddele volgens bo in ‘n stainless steel bak, sit bo-op ‘n kastrol met water.
Kook water en klits die mosterd sous bo-oor die kook water baie goed tot dik, as skuim verdwyn is sous amper reg.
Gooi in skoon houers en bêre in yskas,
Resep en foto: Alta Gunter van Dyk







geskuif