


ROOMYS KOEK
My man verjaar toe maak ek roomys dome. Dit was vrek lekker so het die mense dit beskryf in Pretoria wat 36 is, was dit so gepas vir nagereg gister.
2 l Vanilla roomys
5 sjokolade van jou keuse
1 blik karamel kondensmelk
1 pak klein mashmellows
1 boksie Romany Creams
Karamel ice cup
Laat roomys sag word. Breek koekies en sjokolade in stukkies, meng dan alles in roomys in behalwe die ice cup Gooi in ronde bak wat uitgevoer is met foil en vries. Die dag wat jy dit gaan bedien haal vir so 10 min uit op mooi bord. Gooi Karamel ice cup oor.
Resep en foto: Meisie Van Der Colff
.







Geskuif