

ANASCHKA SE VINNIGE NOEDELSLAAI
1 pak pasta
1 eetlepel borrie
1eetlepel Kerrie
1 tl pepper
1 Ui fyn gerasper
2 k goedkoop tamatie sous werk die beste.
3\4 k asyn
1 k olie
1 k suiker
Kook die pasta en borrie saam tot amper gaar sodat dit kan vorm kan hou.
Meng al die ander bestandele saam en gooi gaar pasta by, roer deur en sit in yskas.
Foto en Resep: Anaschka De Lange






