

CHARLEEN SE PORK BELLY
2 kg pork belly
Maldon sout
Growwe peper
Olyf olie
Machine gun/ bbq speserye
Sny die vel met skerp mes, maar nie verby die vleis nie. Vryf olyfolie goed in. Strooi laag sout oor bo en onderkant van vleis. Vryf dit goed in. Sprinkel peper en speserye oor. Bak in 180°C oond/ spitbraai tot binnekant van vleis 70 grade celsius bereik. (Ons het dit vir so uur en ‘n half op die gas spitbraai gehad.)
Foto en resep geplaas deur Charleen Nieuwenhuizen






