

BASIESE KRUIDENIERS LYS VIR KOEKIES EN YSKASTERTE
Wilanda Räsänen – Charmaine hier is vir jou ‘n paar goedjies waarmee jy baie sal kan doen. Hoop dit is van hulp. 😊
Begin by jou basies
meel
self raising meel
suiker
strooisuiker
eiers
botter
bakpoeier
Kakoa
melk
room
versiersuiker
stroop
kondensmelk ( verskeie soorte),
vlapoeier
olie
ideal melk
EKSTRA
Klapper
sjokolade
rosyntjies
gemengde vrugte
neute
oats
chocolate chips (verskeie geure)
mini marshmallows
SPESERYE
mixed spices
kaneel
kaneel stokkies
nutmeg
Versierings
hundreds and thousands
kersies ( verskeie kleure)
smarties
Crushed pineapple
tennisbeskuitjies
mariebeskuitjies,
finger koekies
cremora
jellie ( suurlemoen en ‘n paar ander geure)
suurlemoensap
roomkaas
ingelegde vrugte ( verskillende soorte )
Piping bags as jy wil versier en tips,
bakpapier
Opgestel deur Wilanda Räsänen






