ALIDA SE PRUTPOT BROOD
1 ¼ koppie water
3 teelepels melk poeier
3 teelepels suiker
1 teelepel sout
1 ½ eetlepel Canola olie
4 koppies witbrood meel
1 pakkie kitsgis
Plaas alles in die brood masjien, meng alles, knie en laat weer rys = ± 1 ½ uur
Spuit bak van prutpot met spray and cook.
Op LOW met deksel aan.
So ± 1 uur, moenie die deksel afhaal nie.
Resep geplaas deur Alida Coetzee
Foto: Alida Coetzee