

TUNA PASTA MET SIMBA SKYFIES
1 pak pasta
1 blik ideal melk
2 blikkies tuna in water
1 green pepper fyn gesny
1 koppie kaas
1 blik mushroom soup
1 groot pak simba chips cheese en onion fyngedruk
Sout en peper na smaak
Voor verhit oond tot 180C
Kook pasta tot gaar met sout water
Meng bestandele saam in ‘n bak behalwe chips
Meng alles saam met gaar pasta in ‘n groot oond bak met deksel
Sprinkel chips bo-oor
Bak vir 30 minute
Resep en foto: Bianca Labuschagne






