

MEISIE SE AARTAPPEL GEREG
6 medium aartappels gaar gemaak in die skil afgeskil en in blokkies gesny.
1 ui
125 g bacon bits gebraai.
100 ml chutney
100 ml mayonnaise
Braai ui tot sag en braai bacon tot bruin.
Gooi Chutney en Mayonnaise in pan kook net tot warm en gooi dan dit oor die warm blokkies aartappels en bedien.
Dit is nog lekker ook die volgende dag as daar oor is.
Resep en foto: Meisie van der Colff







Geskuif