


KYLE SE “VALS” FOCACCIA
Hierdie is maar net ‘n gewone brood resep wat ek soos focaccia laat lyk.
1 kg gewone meel
½ teaspoon sout
1 teaspoon suiker
¼ koppie olyf olie
1 pakkie droë gis
lou water
klein tamaties
roosmaryn
knoffel
uie
tiemie
In ‘n bak, meng alle droë bestandele saam. Gooi olyf olie in and dan lou water. Meng tot alles in ‘n deegvorm is. Knie lekker, sit in pan en laat lekker uit rys. As lekker gerys het, druk gate in mengsel met vingers and sit tamaties, roosmaryn, knoffel, uie en tiemie bo-op. Sprinkel extra olyf olie bo-oor en lekker growwe sout.
Bak op 180°C vir 45 minute.
Fotos en resep: Kyle Jensen







geskuif