ETIENNE SE BLATJANG AARTAPPELSLAAI
1 pak baba aartappels
1 koppie blatjang
½ koppie olie
1 eetlepel knoffel
1 handvol vars pietersielie
Kook die aartappels met skil aan tot sag.
Meng olie, blatjang, knoffel en pietersielie en gooi oor aartappels.
Meng goed, ek gebruik sommer my hande, omdat die aartappels breek met die utensils.
‘n Ietsie anderse aartappel slaai 🙂
Resep geplaas deur Etienne A G Roux









