TESSIE SE WARM RYS SLAAI
3/4 koppie Bonnet rys gaar gemaak
250 gr franse roeibraai groente mengsel (gaar) ek gebruik McCains dit kom ook in 250 gram pakkies
Voeg 2 eetlepels botter by rys asook n half teelepel droe pietersielie en n 1/4 teelepel gedroogde origanum
Laaste voeg gaar roerbraai groente by meng lig weg met slaai lepel (nie roer nie) en sprinkel bietjie aromat oor – bedien
Bron en Foto: Tessie Pretorius