PIZZA PIES
2 Rolle gekoopte puff pastry
Mozzarella
Koue vleis of gaar bacon
Mushrooms
Olywe
Pizza tamatie sous
Rol een vel puff pastry uit en sny in 4.
Smeer die tamatiesous op
Sit al jou kouevleis, mushrooms, olywe en Mozarella op. Jy kan natuurlik jou eie bou met enige bestandele.
Rol die ander rol puff pastry uit en sny weer in 4 om bo oor te sit. Druk die kante vas, smeer eier en melk mengsel bo op en bak in die oond op 200 vir 40min.
FOTO EN RESEP: Carla Saayman