DROMBRAAI
Neem ‘n 200l drom met 3 pote en maak 1/3 vol water.
Hang vleis/wat ookal bo in drom.
Maak met n streepsak toe.
Gooi jou speserye in water en oor die vleis.
Maak nou vuur onder die drom.
Wanneer water weggekook het is hy gaar.
Los dit daar tot dit mooi ‘crispy’ en bruin is.
Heerlik
Idee Leon Herselman