

GEBRAAIDE HEUNING VARKSTUK
500g Vark
2 eetlepels heuning
20ml olie
Smeer heuning oor die vleis
Sit bietjie olie in die oond pan of bak. Plaas die vleis daarin en bak vir
180 min @ 150°C
Bron en Foto: Cecil Dunhin
You cannot copy content of this page